Corneil Muller

17 March 2023, 18:00

Corneil Muller met sy kragtige stem, is ‘n veelsydige kunstenaar en liedjieskrywer wat diep gewortel is in die wêreld van klassieke oorkruismusiek. Met kragballades wat jou vir ’n oomblik sal laat stilstaan om te onthou, verken Muller opwindende weë en die vertoning beloof om jou hartsnare te roer. Kom luister saam na treffers van Queen, Abba, Neil Diamond, Elvis, Humperdinck en ander!

Kaartjieprys sluit vertoning en aandete in. Kontantkroeg beskikbaar.

Sold Out

Out of stock

SKU: CMWK-2023 Categories: , Tags: , ,

Corneil Muller met sy kragtige stem, is ‘n veelsydige kunstenaar en liedjieskrywer wat diep gewortel is in die wêreld van klassieke oorkruismusiek. Met kragballades wat jou vir ’n oomblik sal laat stilstaan om te onthou, verken Muller opwindende weë en die vertoning beloof om jou hartsnare te roer.

Kom luister saam na treffers van Queen, Abba, Neil Diamond, Elvis, Humperdinck en ander!

Kaartjieprys sluit vertoning en aandete in. Kontantkroeg beskikbaar.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.