David Fourie maak ‘n langverwagte terugkeer na Bloemfontein by Warm Karoo. Die oud-Vrystater bring ‘n unieke musikale ervaring huistoe met pop, rock, klavier, kitaar en vertellinge van sy musikale reis wat strek oor 20 jaar. Gehore kan uitsien na gunstelinge soos Ek wil jou ken, Land in die Suide, Kaboemielies en onlangse internasionale vrystelling “On the radio”.
Musiek van Chris Isaac, John Lennon en Chris de Burgh onderandere voorsien vir ‘n Sondagmiddag kos-en-musiek fees by Warm Karoo.
Reviews
There are no reviews yet.